| 16 January 2009 | ||||
| Intaka Island | ||||
|
|
||||
|
Ek het vandag by Intaka Island 'n draai gaan maak. Ek het vir Sion en Tiana Standton asook vir Graham Searll daar ontmoet. Sion en Tiana het die reier gekry wat net dalk 'n Sneeuwitreier kan wees. Wel ek het die foto. Ek sal maar geduldig vir Trevor wag om te kyk na my fotos om uit te help. | ||||
|
|
|
|
| Kleinwitreier-onvolwasse of Sneeuwitreier | Kleinwitreier-onvolwasse of Sneeuwitreier | Kleinwitreier-onvolwasse of Sneeuwitreier |
|
|
|
|
| Rooireier | Rooireier | Swartkopreier |
|
|
|
|
| Bloureier - onvolwasse | Gewone Nagreier | ?Gewone Nagreier onvolwasse? |
|
|
|
|
| Bontkiewiet | Geelbekeend | Kolgans |
|
|
|
|
| ?Kaapse kanarie onvolwasse? | Witborsduiker | Hartlaubse meeu |
|
|
|
|
| Glans Ibis | Veereier in broeidrag | ?Nagreier - onvolwasse? |
|
|
|
|
| Bontkiewiet | Geelbekeend | Kolgans |
|
|
|
|
| Glans Ibis | Kleinwitreier storm af op vermoedelik onvolwasse Kleinwitreier of Sneeuwitreier | Kleinwitreier hardloop terug om verder te gaan voed |
|
|
||||
|
| ||||