| 25 January 2009 | ||||
| Paarl Bird Sanctuary | ||||
|
|
||||
|
Ek is vanmiddag taamlik laat alleen deur Paarl toe. Ek het sommer van die geleentheid gebruik gemaak om 'n draai by die "Paarl Bird Sanctuary" te gaan maak. Daar aangekom, het ek so bietjie tyd by die piekniek area deurgebring en vandaar af het ek 'n vinnige draai gaan maak by die bird hide met die sand strandjie. Voor dié bird hide het daar 'n meeu dood gelê en 'n klein entjie voor die ingang na die bird hide het daar ook 'n Bontkiewiet dood gelê. Ek het ook 'n Bontkiewiet gesien wat se vere effens weg was om die keel, so asof iets hom aangeval het. Op 'n meer positiewe noot het ek 'n paar Swart eende gesien, naby die piekniek area, asook 'n Rietsanger waaroor ek glad nie seker is nie, maar waaroor ek baie opgewonde voel. Daar was ook heelwat Kuifkopvisvangers vandag. | ||||
|
|
|
|
| Gewone Ruiter | Gewone Ruiter | Gewone Ruiter |
|
|
|
|
| Swarteend | Teeleend | Kaapse Slopeend mannetjie |
|
|
|
|
| Kuifkopvisvanger | Kleinwitreier | Kleinwitreier |
|
|
|
|
| Bruineend | Koningriethaan | Grootwaterhoender |
|
|
|
|
| Grootwaterhoender onvolwasse | Grootwaterhoender onvolwasse | Grootwaterhoender onvolwasse |
|
|
|
|
| ?Kleinrietsanger? | Kaapse Rietsanger | Gewone Kwikkie |
|
|
|
|
| Witpelikaan | Kolgans | Kleindobbertjie |
|
|
|
|
| Dikkop | Dikkop onvolwasse | Dikkop onvolwasse |
|
|
|
|
| Rooibekeend | Driebandstrandkiewiet | Bontkiewiet |