| 24 Februarie 2009 | ||||
| Strandfontein Sewage Works | ||||
|
|
||||
|
Ek is vandag na Strandfontein toe om te kyk of ek nie die "Yellow Wagtail" kon kry nie. Dit was 'n snikhete dag en die voëls het letterlik gegaap van die hitte. Ek het meeste van my tyd om Pan2 deurgebring en toe ook by die ander panne 'n draai gaan maak. Ek het 'n Landery Klopkloppie gekry, wat vir my 'n eerste was vir Strandfontein Sewage Works. Ek het ook 'n groepie Kemphane gekry wat ook vir my 'n eerste was by Strandfontein. Dit sal seker nie ongewoonds wees vir Strandfontein Sewage Works nie, maar ek was darem bly om iets te sien wat ek nog nie voorheen daar gekry het nie. | ||||
|
|
|
|
| Oranjekeelkalkoentjie | Glansibis | Grootwaterhoender (onvolwasse) |
|
|
|
|
| Veereier | Landery Klopkloppie | groep Kemphane |
|
|
|
|
| Gewone Koester | Gewone Koester | Gewone Koester |
|
|
|
|
| Bloureier | Skoorsteenvieër | Grootflaminke |
|
|
|
|
| Bruinjakkalsvoël (onvolwasse) | Witborsduiker | Groot Swartrugmeeu |
|
|
|
|
| Europese Swael | Wilde Makou (onvolwasse) | Bloubekeend mannetjie |
|
|
|
|
| Teeleend | Bloubekeend wyfie en mannetjie | Maart-Lelie |