| 13 May 2009 | ||||
| Kenya | ||||
|
|
||||
|
Ek was vir 'n baie intensiewe werkstrip Kenya toe en die enigste kanse wat ek gehad het om voëls af te neem was vroeg in die oggende voor werk met baie min lig om fotos te neem. Daar was hier en daar 'n lifer, maar dit was baie terleurstellend om nie een dag te gehad het om net te gaan voëls kyk nie. EK het met die aankoms in Nairobi, waar ek ook gewerk het, 'n Sekretarisvoël uit die vliegtuig uit gesien langs die aanloopbaan en gedink dat ek hope voëls sou sien. Die weer was die heel week bewolk met reën, wat party oggende nie eens geskik gemaak het om buite rond te loop nie. Ek hoop om binnekort weer daar te kan werk en 'n dag beskikbaar te kan maak om van die Wildreservate self beter te leer ken. Ek moes net die twee 4x4's afneem met hulle baie beskrywende nommerplate. Die PRADO "KAN" , maar die LANDY kan blykbaar nie :-) | ||||
|
|
|
|
| African Pied Wagtail | Baglafeccht Weaver | Black Headed Heron |
|
|
|
|
| Black Kite | Cape Robin | Common Fiscal |
|
|
|
|
| Hadeda | Marabu Stork | Mottled Spinetail |
|
|
|
|
| Mountain Thrush | Dark-Capped Bulbul | ?weaver? |
|
|
|
|
| Paradise Flycatcher | Pied Crow | Pin-tailed Whydah |
|
|
|
|
| Red Eyed Dove | Red-Pate Cisticola | Speckeled Mousebird |
|
|
|
|
| Speckeled Mousebird 2 | Streaky Seadeater | Tacazze Sunbird female |
|
|
|
|
| Tacazze Sunbird male | Western Citril | Yellow-Bellied Sunbird |
|
|
|
|
| Bronze Mannikin | Western Citril | Yellow-Bellied Sunbird |