| 31 Mei 2009 | ||||
| Durbanville Platteland | ||||
|
|
||||
|
Ek het laatmiddag weer 'n draai gaan ry om te kyk wat ek kon kry op die Occultdale grondpad in Durbanville. Ek het ook die eerste 100m van die Karwyderskraalpad gery omdat daar altyd 'n Hoëveldse skaapwagter of twee maklik te siene is. EK het omtrent al die gewone voëls gesien behalwe Dikbeklewerikke.Daar was heelwat Bloukraanvoëls en ek het die grootste gedeelte van my tyd spandeer om te kyk hoe die Bloukraanvoëls "dans" of pronk. Ek het ook 'n Gestreepte veldmuis in 'n struik gesien, wat die enigste wilde soogdier vir die dag was. | ||||
|
|
|
|
| Gewone Koester | Kransvalk | Gewone Koester |
|
|
|
|
| Kroonkiewiet | Witborskraai | Hoëveldse Skaapwagter |
|
|
|
|
| Kolgans | Kransduif | Skoorteenvieër |
|
|
|
|
| Gewone Bontrokkie | Suidelike Rooivink | Wilde Makou |
|
|
|
|
| Kaapse Fisant | Rooikoplewerik | Vleitinktinkie |
|
|
|
|
| Oranjekeelkalkoentjie | Bloukraanvoël | Bloukraanvoël |
|
|
|
|
| Bloukraanvoël | Bloukraanvoël | Gestreepte veldmuis |