| 22 Julie 2009 | ||||
| Europe - Germany - Bavaria - Fuchsstadt | ||||
|
|
||||
|
My wens in my laaste blog uit Duitsland, vroeër die jaar, was om Duitsland in die somer te kon besoek en ek was ook toe gelukkig genoeg om vir 'n tweede keer die jaar Duitsland te besoek. Dit is op die oomblik hoog somer in Europa en almal kla oor die hoë temperature wat nie net fiksie is nie, maar 'n realiteit. Die weer was nou nie juis wat ek verwag het nie, maar ek het so tussen al die reën deur darem ook voëls gesien. Ek het weerens in Badkissingen tuis gegaan en in Fuchsstadt gewerk en was gelukkig genoeg om 'n paar nuwe spesies te kon sien. Ek dink deel van die rede hoekom ek nie soveel meer nuwe spesies bygekry het nie was omdat ek soveel voëls in die winter gesien het. Sodra die reen en wolke verdwyn het vir 'n uur of twee het die temperatuur vinnig geklim tot hoog in die dertigs en was dit baie bedompig. Daar was net een voël wat ek gesien het en nie 'n foto van kon kry nie en dit was 'n Nuthatch. Ek het my bes gedoen om weer 'n Treecreeper te kon kry, maar dit is omtrent onmoontlik, omdat die bome wat nou almal blare het. My persoonlike hoogte punt was om die kwikkies te kon sien, wat ek glad nie in die winter gesien het nie. Ook om die Skylark te kon sien, waar hy hoog in die lug bokant 'n koringland gefladder het met sy mooi gesang daar van bo uit die lug. 'n ander groot hoogtepunt was om 'n mannetjie en wyfie Grey Partridge en hulle kuikens langs 'n koringland te kon dophou wat my met lang nekke staan en dophou het. Ek het ook 'n nuwe soogdier gesien in die vorm van 'n "European Rabit". | ||||
|
|
|
|
| Black Redstart | Yellowhammer | Eurasian Skylark |
|
|
|
|
| Common Buzzard | European Stonechat | White Wagtail |
|
|
|
|
| Common Moorhen | European Greenfinch | Grey Partridge |
|
|
|
|
| European Kestrel male | European Swift | House Martin |
|
|
|
|
| Northern Raven | European Goldfinch | Eurasian Siskin |
|
|
|
|
| Citine Wagtail juvinile | Winter Wren | Willow Warbler |
|
|
|
|
| Yellowhammer female | Tuffed Duck female | Eurasian Coot |
|
|
|
|
| Great Cormorant | Mute Swan | Great Crested Grebe |
|
|
|
|
| Eurasion Blackbird male | European Kestrel | European Starling junenile |
|
|
|
|
| House Sparrow | Common Wood Pigeon | Red Kite |
|
|
|
|
| Garden Warbler | European Swallow | Mullard |
|
|
|
|
| Carion Crow | Great Crested Grebe (juvenile) | Jackdaw |
|
|
|
|
| Great Tit | Black Redstart juvenile | Black Redstart |
|
|
|
|
| Common Buzzard | Blue Tit | Eurasian Kestrel |
|
|
|
|
| Common Wood Pigeon | Eurasian Magpie | ChiffChaff |
|
|
|
|
| Eurasian Skylark | Common Chaffinch | European Rabit |