| 26 Julie 2009 | ||||
| Paarl | ||||
|
|
||||
|
Ek en Makayla is vanmiddag laat gou Paarl toe, voor die naweek heeltemal verby is. Ek het gehoop om die Gevlekte eende nog daar te kry en vir haar te wys. Ons is reguit na die hide toe en gelukkig was daar twee Gevlekte eende. Ons het ook Waterdikoppe en Bruineende gekry en so bietjie afgeneem en toe sien ons nog 'n paar Gevlekte eende met die son perfek op hulle en kon ek vir die eerste keer die eendjies afneem sonder om die son reg van voor te kry. Ons is is hierna huistoe. Die hoogte punt was ongetwyfeld die fotos wat ek gekry het van die tweede paar Gevlekte Eende. | ||||
|
|
|
|
| Kaapse Slopeend | Geelbekeend | Teeleend |
|
|
|
|
| Vleitinktinkie | ?Kaapse Vleisanger? | Kaapse Rietsanger |
|
|
|
|
| Suidelike Rooivink | Waterdikkop | Kleindobbertjie |
|
|
|
|
| Gryskopmeeu | Bruineend wyfie | Bruineend mannetjie |
|
|
|
|
| Gevlekte eend | Gevlekte eend | Gevlekte eend |