5 Februarie 2010    
Intaka Eiland  
   
 

Ek is vanaand weer vir 'n kort rukkie Intaka Island toe. Ek het weereens een enkele Oopbekooievaar gesien, maar daar was weereens geen teken van enige Snippe nie en ongelukkig ook geen ander voëls wat ek nie al die ander aande gesien het nie.

   

     
Bontvisvanger Kuifkopvisvanger Kuifkopvisvanger
     
Blouvalk Kaapse Vleisanger Vleitinktinkie
     
Kleinwitreier Oopbekooievaar Glansibis