7 Februarie 2010    
Strandfontein  
   
 

Ek is weer laat vanmiddag Strandfontein toe vir 'n kort rukkie. Ek was weer gelukkig genoeg om die Afrikaanse Snippe te kon sien en het weer die Bosruiters gesit en dophou. Ek het gehoop om dalk die KuifkopSterrejie te kon opspoor maar ek het nie een gesien nie ... of so dink ek... :-) Ek kon ongelukkig nie lank bly nie en ek moet tevrede wees met my twee lifers van gister. :-)

   

     
Grootkoningriethaan Afrikaanse Snip Geelborsstrandkiewiet - onvolwasse
     
Bosruiter Bosruiter Bosruiter
     
Ringnekstrandkiewiet Bloubekeend - mannetjie Bloubekeend - wyfie
     
Geelbeksterretjie Geelbeksterretjie Geelbeksterretjie