| 2 Julie 2010 | ||||
| Strandfontein | ||||
|
|
||||
|
Ek het vanmiddag 'n vinnige draai by Strandfontein gaan maak. Ek het maar, soos gewoonlik, iets skaars probeer kry, maar daar was maar net die gewone klompie voëls te sienne. Ek kon niks skaars vind nie en het toe maar die res van die tydjie daar gebruik om so paar fotos te neem in die winter middagson. | ||||
|
|
|
|
| Skoorsteenveër | Witborsduiker | Slanghalsvoël |
|
|
|
|
| Kleinwitreier | Veereier | Bloureier |
|
|
|
|
| Kaapse Kanarie | Landeryklopkloppie | Kaapse Tiptol |
|
|
|
|
| Witpelikaan | Grootkoningriethaan | Grootflamink |