| 4 Julie 2010 | ||||
| Klipheuwel | ||||
|
|
||||
|
Ek het vanmiddag saam met Melissa en Makayla so 'n vinnige laatmiddag draai gaan ry Klipheuwel se kant toe. Daar was relatief min voëls te sien en na so ruk se rondkrap het ek 'n Swartsperwer op 'n afstand op 'n heining gesien. Na 'n paar fotos het die sperwer agter die heuwel verdwyn en is ons huis toe. Ek was effens verbaas om die Swartsperwer so vêr van enige bome af te sien. Die Swartsperwer was besig om reeds iets te vreet op die heining, toe ons dit gesien het. | ||||
|
|
|
|
| Swartsperwer | Dikbeklewerik | Vleitinktinkie |