| 5 Julie 2010 | ||||
| Paarl Bird Sanctuary | ||||
|
|
||||
|
Ek het vanmiddag Makayla saam geneem Paarl toe om te gaan kyk of daar enige iets by die Paarl Bird Sunctuary was wat dalk die moeite werd was om af te neem. Behalwe die Swarteende en 'n Gevlekte Eend, was daar maar die gewone klompie watervoëls. Daar was ook nie baie fotogeleenthede nie omdat die son reeds hoog gesit het. | ||||
|
|
|
|
| Swarteend | Grootflaminke | Gevlekte Eend |
|
|
|
|
| Gryskopmeeu | Grootwaterhoender | Grootwaterhoender |